Dienste wat ons bied

Besigheid Registrasies

Naamreserverings asook stigting van maatskappye en nie-winsgewende organisasies by CIPC. Ons behartig ook naamsveranderinge, bedanking en aanstelling van direkteure, address veranderinge, oordrag van aandele en indiening van die jaarlikse “annual returns” soos verplig deur CIPC.

k

Belasting

Indiening van persoonlike belastingopgawes by SARS vir voorlopige en nie-voorlopige belastingbetalers. Hier bied ons twee pakkette aan, eenvoudige belasting waar jy net ‘n salaris verdien met medies en pensioen en komplekse belasting waar daar meer aspekte is.

Handelsmerk & Webblad Ontwerp

Grafiese Ontwerp soos handelsmerk-ontwerp, besigheidskaartjies, pamflette, ens. Behartig ook die druk van alle bemarkingsmateriaal.
Ons doen webblad ontwerp en bou aanlyn winkels. Alles wat jy nodig het om bemarking te begin doen.

z

Besigheid Konsultasie & Bemarking

Nie seker hoe om die bemarking aan te vat nie? Moenie bekommerd wees nie, ons sal jou op konsultasie basis alles vertel wat jy moet weet en/of jou help daarmee. Elke industrie het sy eie stel reëls. Ons kan selfs jou sosiale media namens jou hanteer.

Lys van Dienste

BESIGHEIDS REGISTRASIE

– Stigting van ‘n nuwe maatskappy (standaard MOI)
– Stigting van ‘n nie winsgewende onderneming
– Naamsverandering
– Direkteur aanstelling / bedanking
– Aandele oordrag
– Address verandering
– Indiening van jaarlikse “annual return”

BELASTING

– Voorlopige belastingbetalers en belastingbetalers met ‘n reistoelaag
– Nie-voorlopige belastingbetalers
– Dormante indienings

GRAFIESE ONTWERP

– Handelsmerk Ontwerp
– Besigheidskaartjies
– Briefhoof
– Brosjures
– Adventensies
– Enige ander bemarkingsmateriaal

Webblad ontwerp

– Epos en web huisvesting
– Webblad ontwerp
– Google Kaarte en ander Google dienste